Month: April 2020

Gebak, Nagereg, Resepte

Malva Poeding met ‘n twist

As ek ‘n lys moet maak van my 10 gunsteling Suid-Afrikaanse kosse sal Malva poeding ‘n ere plek hê.  Dit laat my terugdink aan Sendingbasaar in Nanabees se stoor.  Dit was ‘n jaarlikse gebeurtenis op ons kalender:  Al die boere en werkers van die omgewing het bymekaar gekom by Tannie Leigh en oom Frances Visagie […]

Gebak, Nagereg, Resepte

Pannekoek Weer

Vanoggend word ons wakker met sagte druppels wat op ons sinkdak val. Die grond ruik klam. God se genade is goed. Ons sien al vir die laaste week hierdie reënt nader kom op die weervoorspelling. Maar hulle ken nie die Boesmanland nie. Hulle gee ons gewoontlik hoop en dan kom daar niks daarvan. Die boere […]

Gebak, Resepte, Rooivleis

Ouma Niempie se Vetkoek

As daar nou een gereg is wat Suid-Afrika se erfenis mooi opsom is dit vetkoek en kerriemaalvleis. Of vetkoek en tuisgemaakte konfyt. Of my gunsteling: vetkoek en dik gesmeerde plaasbotter met Bovril. ‘n Vetkoek is eg aan enige kombuis: die blinke, die plaaskombuis of selfs die veld kaia. Dit herinner my waarvan ek vandaan kom, […]

Gebak, Resepte

Mosbolletjies

Mosbolletjies vermoed ek moet van dieselfde kosfamilie kom as skuinskoek. Die deeg is baie dieselfde, die anys gee albei sy kenmerkende soet geur en albei het ‘n ongelooflike troostende uitwerking op die gemoed. Vandag sou ons amptelike laaste dag van inperking gewees het en ek dink daar is baie mamma’s (en verseker ook ‘n paar […]

Gebak, Resepte

Bederf die bure Resep 3

Daar is al wat ‘n uitdaging besig om die rondtes te doen op sosiale media en daarom wil ek met Langtafel ook ‘n uitdaging begin naamlik #bederfjoubure. Ek gaan 3 lekker maklike reseppies deel (gunstelinge uit my jongerdae) en ek daag elke leser uit om een van hierdie reseppies te probeer (of enige ander resep […]

Gebak, Resepte

Bederf die bure Resep 2

Daar is al wat ‘n uitdaging besig om die rondtes te doen op sosiale media en daarom wil ek met Langtafel ook ‘n uitdaging begin naamlik #bederfjoubure. Ek gaan 3 lekker maklike reseppies deel (gunstelinge uit my jongerdae) en ek daag elke leser uit om een van hierdie reseppies te probeer (of enige ander resep […]