Month: May 2020

Resepte, Rooivleis

Skilpadjies

Ons het ‘n ryk geskiedenis van afval en afvalligheidjies hier in ons wêreld.  Met bietjie navorsing het ek afgekom op ‘n skrywe van ‘n Vyftiende-eeuse Duitse resep vir Kalfslewer in netvet in Das Buoch von guoter Spise.  Die kalfslewer is fyngemaak, gemeng met spek, korente, eiers en beskuitkrummels en in netvet toegevou in die pan […]

Gebak, Resepte

Suurlemoen Meringue Tert

Die tekens van die winter raak al hoe meer sigbaar hier op die plaas. Ons wingerd is goud verkleur en die son vat elke oggend bietjie langer om sy kop uit te steek agter die berge. Hulle voorspel vir komende week ons heel eerste ryp. Ek en my skoonpa gesels nourie dag oor die geure […]

Gebak, Resepte

Beskuit Nostalgie

Ons het grootgeword met boerbeskuit, mosbeskuit, karringmelkbeskuit en net so af en toe as ‘n bederf gesondheidsbeskuit. My pa het soggens vroeg opgestaan en vir ons moerkoffie gemaak. Soos ons kinders dan een-een ontwaak het, het daar moerkoffie en beskuit vir ons gewag in die kombuis. Later jare het my pa ons begin bederf met […]

Ander, Resepte

Krummelpap

Die laaste 2 oggende was lekker koud in die Boesmanland. Gisteroggend het daar ‘n swaar bloute oor Namies kloof getrek toe die son sy eerste strale uitsteek. Sulke oggende verlang ek na grootword kuiers by oupa George en Ouma Suzie op hulle plaas net buite Sterkstroom. Jy het in die oggende wakker geword met die […]

Resepte, Rooivleis

Boesmanland Schnitzel

Ek was vir 15 jaar van my lewe in die koshuis. Ek het as graad 1’tjie, haasbek en met knop knieë, by Huis Unitas ingestap in 2001. Ek onthou hoe my ma op Maandae altyd my sakke vir my gaan uitpak het en ‘n bederf onder my kussing gebêre het om die hartseer van agterbly […]