Month: June 2020

Resepte, Rooivleis

Boesmanlandse Biltongsop

So paar weke terug het ek die voorreg gehad om vir die heel eerste keer saam met my skoonfamilie bees te slag. Beesslag op Makkiesplaas was altyd ‘n groot gebeurtenis. Ons gesin is in verskillende kommitees opgedeel en elkeen het sy taak met oorgawe gedoen. My ma moes my pa help biltonge sny, sy was […]

Bottel en Bêre, Resepte

Droogtehulp Tamaties

Die Boesmanland is droog. Pikswart, stowwerig, kurkdroog. Ek lees verlede week in die nuus van ‘n boer wat sy eie lewe geneem het, met die opskrif: “Die droogte dagvaar nie, dit is banke wat dagvaar” En ek besef ons hele land is droog, tot in die kern van ons stuk aarde. Almal se moed is […]

Gebak, Resepte

Maklike Ciabatta

Dis ‘n heerlike koue en reënerige dag hier in die Boesmanland! En alhoewel ek glo aan die lang en tradisionele manier van als doen het ek tog besluit om vandag ‘n vinnige Ciabatta resep te probeer vir saam met my pa se boontjiesop vir aandete (Hierdie resep deel ek ook binnekort met julle) My tannie […]

Hoender, Resepte

Taai Hoendervlerkies

Ek en my man het in 2015 die voorreg gehad om Thailand toe te gaan. My pa was baie op sy senuwees oor sy avontuurlustige jongste. “Marli-bok, pa was nog nie eers op Pella nie. Hoekom toer julle nie maar net in ons eie omgewing nie?” Ek het op die ou einde teen my pa […]