Month: November 2020

Ander, Resepte

Seëninge te midde van ‘n droogte

Hierdie is ‘n ongelooflike moeilike blog om te skryf – om verskeie redes: 1. Ek het al voorheen geskryf oor die droogte en daar word elke week daaroor berig in die media. Die tema “Droogte” is eintlik al holrug gery. Dit is egter steeds die realiteit van baie boere in ons land (en ons distrik) […]

Stories

Vandag vier ek Ma

Dit is vandag die 12de een.  7 November 2008 voel skielik weer soos gister en realiteit kom kry lê-plek in my binneste. Maar vanoggend is my hart en gemoed sommer ook vol oor hierdie spesiale dag waarop ons my ma se menswees, haar hart, haar gasvryheid en elke stukkie mooi-onthou kan afstof en weer herleef.  […]