Month: May 2021

Nagereg

Moedersdag Rice Krispie Treats

Hierdie is ‘n maklike Moedersdag resep wat aangepas kan word na elkeen se smaak! Vir ‘n effens taaier en sagter koekie voeg nog malvalekkers by. Vir meer krakerigheid voeg nog Rice Krispies by. Ek besef jy het nie noodwendig ‘n resep nodig om hierdie lekkertes aanmekaar te slaan nie, maar ek deel graag die manier […]

Stories

Liewe Ma

Ek het eenvoudig grootgeword. Met min goed waaraan ons kon waarde heg. Maar die binnekamers van ons harte was vol! En as ek nou terugkyk oor die 27 jaar wat agter my lê is ek stil tevrede en opreg dankbaar oor die grondslag wat gelê is. Ek het die laaste paar maande net keer op […]