Month: January 2024

Stories

Hemelkos

My pa is ‘n dogtertjie pa.  Hy’s sag, maar tog ook een van die sterkste mense wat ek ken.  Hy’s ‘n Boesmanlander in murg en been en ‘n absolute sout-van-die-aarde mens (Almal wat hom ken sal hiervan getuig!)  Hy het ook ‘n gawe met woorde en kan iets baie mooi “raak” sê op sy eerlike […]

Stories

Die lewe is mooi

Ek stuur ‘n boodskap hierdie week vir ‘n vriendin met ‘n foto van ons klein babalyfie wat klou aan die koffietafel dat haar kneukels witsit, met ogies wat net-net uitsteek bo die tafel en ‘n televisiekamer besaai met speelgoed in die agtergrond.  “’n Opsomming van my lewe tans.  Hy’s op sy kop.  Onderstebo, deurmekaar, voller […]