Rooivleis

Resepte, Rooivleis

Tuisgemaakte Pasta

My ma was baie lief vir pasta. In haar Huiskos Resepteboek het sy ‘n Rykmanspasta met sampioene en spek in. Spek was nie iets waarmee ons groot geraak het nie – dit was ‘n luuksheid. Feta was “kaas wat in water gedryf het” en iets wat ons verseker ook nie geken het nie! En al […]

Resepte, Rooivleis

Toe Sondae nog Sondae was

Ek verlang na die dae toe Sondae nog Sondae was.  Toe winkels se deure nog op Sondae gesluit was – nie ‘n apteek, ‘n kafee of ‘n restaurant was oop nie.  Ons was genoodsaak om op Sondae stadiger te leef en retrospeksie te doen oor die week wat verby is.  Ons kon na kerk hande […]

Resepte, Rooivleis

Wintervakansies in die Boesmanland

Dis koud en nat en winderig in die Boesmanland gedurende wintermaande.  Die waterpype sit witgeryp in die oggend en die bakkies sukkel om te start.  Dis sprokiesmooi, maar onsmaaklik as jy jou loon buite moet verdien.  Ek besef om op die 1ste Oktober te blog oor wintervakansies is effe uit plek uit, maar vanoggend lê […]

Resepte, Rooivleis

Lamskerrie

Ek was nog nooit gaande oor Kerrie nie. Ek het altyd die vermoede gehad dat dit weens die oormaat Bobotie was wat ons in Huis Unitas (Kakamas se meisieskoshuis) gekry het. Ek het eers hierdie jaar tot die besef gekom dat dit selgs Bobotie is wat die probleem is. Die eier, die rosyntjies en die […]

Resepte, Rooivleis

Boesmanlandse Biltongsop

So paar weke terug het ek die voorreg gehad om vir die heel eerste keer saam met my skoonfamilie bees te slag. Beesslag op Makkiesplaas was altyd ‘n groot gebeurtenis. Ons gesin is in verskillende kommitees opgedeel en elkeen het sy taak met oorgawe gedoen. My ma moes my pa help biltonge sny, sy was […]