Stories

Ander, Stories, Volhoubare Leefstyl

Stadig

“To live simply requires a more conscious, more considered state of mind. One that is calm and unhurried and undistracted” – A year of living simple, Kate Humble Hoe skryf ‘n mens uit oorvol gedagtes? Hoe kry jy dit reg om iets te deel waarvan jou hart so vol is – maar jou kop is […]

Ander, Stories

Die onthou van kos

Die geboorte van ons heel eerste dogtertjie was die inspirasie agter my nuuste hartsprojek wat vandag uiteindelik die lig sien: Brood & Botter Resepteboek. As vrou en ma kan ons, ons so afsloof in die kombuis. Kosmaak, skoonmaak, onthaal – als om ons gesin te dien. En vir ons kinders kan dit lyk asof daar […]

Stories

Hemelkos

My pa is ‘n dogtertjie pa.  Hy’s sag, maar tog ook een van die sterkste mense wat ek ken.  Hy’s ‘n Boesmanlander in murg en been en ‘n absolute sout-van-die-aarde mens (Almal wat hom ken sal hiervan getuig!)  Hy het ook ‘n gawe met woorde en kan iets baie mooi “raak” sê op sy eerlike […]

Stories

Die lewe is mooi

Ek stuur ‘n boodskap hierdie week vir ‘n vriendin met ‘n foto van ons klein babalyfie wat klou aan die koffietafel dat haar kneukels witsit, met ogies wat net-net uitsteek bo die tafel en ‘n televisiekamer besaai met speelgoed in die agtergrond.  “’n Opsomming van my lewe tans.  Hy’s op sy kop.  Onderstebo, deurmekaar, voller […]

Ander, Stories

Die Oestafel storie

Die ritme van ons lewe begin eis sy tol teen Desember en dan raak dit tyd vir ons almal om net stil te raak. Of jy nou Kersfees vier of nie, of jy jou huis se deure opgooi vir die hele familie (of die hele buurt) of nie – die maand van Desember het net […]