COLLABS

Ons elkeen het ‘n storie om te deel en dit is vir my die grootste voorreg om saam met ander entrepreneurs asook publikasies (aanlyn & gedruk) te werk om hul storie te skryf hetsy met woorde, foto’s of resepte.

Het jy ‘n produk waaroor jy passievol voel en graag die storie met ander wil deel of benodig jy resepte en foto’s vir jou webtuiste of sosiale media? Kontak my gerus vir ‘n collaboration deur die kontakvorm hier te voltooi! Ek sien uit om van jou te hoor!

Volg die onderstaande skakels om vorige Collaborations te sien:

New Life Microgreens

FitBest Training

Cerebos SA