Baba Skaapvel Pantoffels
R210,00 – R230,00
- Regte skaapvel en skaapwol baba pantoffels, geen sintetiese materiaal word gebruik nie
- Beskikbaar in 3 verskillende kleure: Beige, bruin en grys
- Wasbaar
- Trots Suid-Afrikaanse produk
Die Maker: Marietjie Miller
Description
- Regte skaapvel en skaapwol baba pantoffels, geen sintetiese materiaal word gebruik nie
- Beskikbaar in 3 verskillende kleure: Beige, bruin en grys
- Wasbaar
- Trots Suid-Afrikaanse produk
Egte baba skaapvel pantoffels met die hand gemaak in die hartjie van die Boesmanland. Die maker doen elke stap self – van die patroon se aftrek, pantoffels uitsny, elke gaatjie se druk, vaswerk met 100% katoen gare asook afronding en inspeksie.
Die Maker: Marietjie Miller
Additional information
Weight | N/A |
---|---|
Dimensions | N/A |
Grootte | 0-3 Maande, 3-6 Maande, 6-12 Maande, 12-18 Maande |
Kleur | Beige, Bruin |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.