Boerseep

R30,00

Spierwit boerseep gemaak met skaapvet uit ons Boesmanland wereld.  Daar is niks wat so effektief werk soos boerseep om kolle en vlekke te verwyder nie!  Ons oumas het tradisioneel boerseep gemaak in groot potte op die vuur wat vir ure aaneen geroer moes word.  Vandag vat ons al effe kortpad en maak ons met die kouewater metode boerseep.  Die enigste bestanddele is seepsoda, hardevet en water.  Dit is ‘n MOET in elke vrou se waskamer! Maker is Retha Compion, Neels-se-Vlei.

In stock

Category: Tags: , ,

Description

Additional information

Weight 0,19 kg
Dimensions 11 × 7 × 3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boerseep”