Boesmanland Bederfboks [Lente]
R550,00
Ons bied vir jou bietjie van die Boesmanland Boervrou liefde sommer so in ‘n boks, uit ons kombuise, aan joune.
Hartlik. Gasvry. Opreg.
‘n Samestelling van ons gunsteling lente-bederwe als in een, die ideale geskenk vir jouself of ‘n hartsvriendin.
Out of stock
Description
‘n Boesmanland bederfboks spesiaal gepak om die soet van ‘n nuwe seisoen te vier!
Hierdie lenteboks sluit in:
- ‘n Handgemaakte Lente Teedoek (40 cm x 70 cm)
- Roos Granola
- Kalahoney Veldblom Heuning
- Ouma Suzie se teetyd koekies
- Outydse Crunchie Pre-Mix
- Suurlemoen Stroop
- Boesmanland Gin Botanicals (4 Pakkies)
Bestellings kan nou geplaas word en bokse sal op 30 September 2022 uitgestuur word (So verseker ons die heel varste produkte van ons kombuis na joune!)
Beperkte hoeveelheid bokse beskikbaar.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.