Boesmanland Bederfboks
R620,00
Ons bied vir jou bietjie van die Boesmanland Boervrou liefde sommer so in ‘n boks, uit ons kombuise, aan joune.
Hartlik. Gasvry. Opreg.
‘n Samestelling van ons gunsteling Boesmanland-bederwe als in een, die ideale geskenk vir jouself of ‘n hartsvriend/vriendin!
Bestellings kan geplaas word en bokse sal binne 5 werksdae per koerier uitgestuur word.
Out of stock
Description
‘n Pragtige bederfboks gepak deur die Boervrouens van die Boesmanland. Hierdie boks sluit in:
- Ingelegde Sousboontjies
- Tuisgekookte konfyt
- Boerbeskuit
- Skuinskoek
- Pre-Mix Meelmengsel vir roosterkoek
- Boesmanland Langtafel Voorskoot
- ‘n Koekie boerseep
Bestellings kan geplaas word en bokse sal binne 5 werksdae per koerier gestuur word. Beperkte hoeveelheid beskikbaar. Prys sluit koerier koste in.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.