Boesmanland Kombuisboks [Winter]
R559,00
Ons bied vir jou bietjie van die Boesmanland Boervrou liefde sommer so in ‘n boks, uit ons kombuise, aan joune.Hartlik. Gasvry. Opreg.‘n Samestelling van ons gunsteling Boesmanland-bederwe als in een, die ideale geskenk vir jouself of ‘n hartsvriend/vriendin!Bestellings kan geplaas word en bokse sal binne 5 werksdae per koerier uitgestuur word.
Out of stock
Description
‘n Pragtige Winter kombuisboks gepak deur die Boervrouens van die Boesmanland. Hierdie boks sluit in:
- Die Mas Wit Muskadel
- Tuisgekookte konfyt
- Karringmelkbeskuit
- Miljoeners Blokkies
- Brownie Pre-Mix
- Gehekelde vatlappies
- ‘n Koekie bokmelkseep
Bestellings kan geplaas word en bokse sal binne 5 werksdae per koerier gestuur word. Beperkte hoeveelheid beskikbaar.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.