Boesmanland Langtafel Voorskoot

R169,00

My ma het altyd ‘n voorskoot aangehad. Wanneer ek nou in my plaaskombuis besig raak kom die onthou van my ma met haar voorskoot – altyd nat voor van skottelgoed was of vaal van meelwerk. Sy’t ‘n vleiswerk voorskoot gehad, en dan een vir kosmaak. Dus is hierdie voorskoot my liefdes geskenk aan jou – mag die beeld van jou ouma of ma in haar kombuis warm om jou kom vou wanneer jy hierdie Boesmanland voorskoot om jou lyf bind. 100% Katoen.

SKU: N/A Category: Tags: , , ,

Description

My ma het altyd ‘n voorskoot aangehad.  Hierdie voorskoot is ‘n liefdes geskenk aan jou – mag die beeld van jou ouma of ma in haar kombuis warm om jou kom vou wanneer jy hierdie Boesmanland voorskoot om jou lyf bind.  100% Katoen.

Additional information

Weight 0,18 kg
Dimensions 19 × 13 × 4 cm
Kleure

Khaki, Olive Green, Stone, Olive

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boesmanland Langtafel Voorskoot”

You may also like…