Boesmanland Langtafel Voorskoot
R169,00
My ma het altyd ‘n voorskoot aangehad. Wanneer ek nou in my plaaskombuis besig raak kom die onthou van my ma met haar voorskoot – altyd nat voor van skottelgoed was of vaal van meelwerk. Sy’t ‘n vleiswerk voorskoot gehad, en dan een vir kosmaak. Dus is hierdie voorskoot my liefdes geskenk aan jou – mag die beeld van jou ouma of ma in haar kombuis warm om jou kom vou wanneer jy hierdie Boesmanland voorskoot om jou lyf bind. 100% Katoen.
Description
My ma het altyd ‘n voorskoot aangehad. Hierdie voorskoot is ‘n liefdes geskenk aan jou – mag die beeld van jou ouma of ma in haar kombuis warm om jou kom vou wanneer jy hierdie Boesmanland voorskoot om jou lyf bind. 100% Katoen.
Additional information
Weight | 0,18 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 13 × 4 cm |
Kleure | Khaki, Olive Green, Stone, Olive |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.