Bokmelk Lyfseep

R35,00

Bokmelk lyfseep bevat geen harde skoonmaakmiddels of skadelike chemiese verbindings nie.  Dit is propvol vitamiene A, B1, B6, B12, C, D, E asook minerale soos sink, koper, yster, selenium – gevolglik hou dit jou vel lekker sag en vogtig!  Dit vertraag veroudering, verlig vel irritasies en inflammasie en kan beskerm teen die ontstaan van velkanker.

Hierdie seep is gemaak met volroom, vars bokmelk van bokke wat die Boesmanlandse vlaktes bewei. Goud van kleur – net soos die Boesmanland met ‘n sonsondergang.  Die boervrou agter hierdie lieflike seep is Michelle Hanekom, Shaw-se-Vlei.

 

Out of stock

Category: Tags: , , ,

Description

Bokmelk lyfseep bevat geen harde skoonmaakmiddels of skadelike chemiese verbindings nie.  Dit is propvol vitamiene A, B1, B6, B12, C, D, E asook minerale soos sink, koper, yster, selenium – gevolglik hou dit jou vel lekker sag en vogtig!  Dit vertraag veroudering, verlig vel irritasies en inflammasie en kan beskerm teen die ontstaan van velkanker.

Additional information

Weight 0,12 kg
Dimensions 11 × 7 × 3 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bokmelk Lyfseep”