Brood & Botter Resepteboek

R195,00

Brood & Botter is ‘n A5 “keepsake” resepteboekie saamgestel uit:

  • 13 Basiese, moet-hê resepte vir elke kombuis
  • 9 Bladsye met prettige geillustreerde resepte in kleur
  • Kombuiswenke en plaasvervangers
  • Deurlopende bybelverse vir motivering as die dagtaak van mamma en vrou-wees ‘n uitdaging raak
  • 162 Bladsye waarop jy resepte en herinneringe uit hartsmense se kombuise kan neerpen

Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen dit tot verheerliking van God.  1 Kor 10:31

 

Description

Brood & Botter is ‘n resepteboekie wat jou ouma, ma, sussie en beste vriendin in jou kombuis gaan wees.  Dis ‘n samestelling van resepte, illustrasies, bybelverse, kombuiswenke en blanko bladsye vir nog resepte en onthou stories om jou tyd agter die kospotte ‘n heilige tyd te maak.

Elke resep het ook ‘n spasie om spesiale onthou en ander notas neer te skryf – ‘n resepteboek met hart en siel en die ideale geskenk vir ‘n hartsvriendin.