Geblomde Teedoek

R90,00

‘n Teedoek met liefde gemaak deur ‘n raakvatter plaasvrou en dominees. Gebruik jou teedoek om ‘n broodjie mee toe te vou voordat jy dit aan jou tafelgenote bedien of om ‘n skinkbord met teeware en koekies te bedek voor jou gaste arriveer. Gebruik hom met elke spog geleentheid wat jy kry en vertel dan die storie van hierdie raakvatter vrou uit die Noord-Kaap.

Out of stock

Description

Hierdie lieflike teedoeke is handgemaak deur Sarize Retief van For the Love of Fabric. Sy’s ‘n plaasvrou, ‘n dominee, ‘n naaldwerkster en ‘n entrepreneur wat pendel tussen Aggeneys en Garies. Gebruik jou teedoek om ‘n broodjie mee toe te vou voordat jy dit aan jou tafelgenote bedien of om ‘n skinkbord met teeware en koekies te bedek voor jou gaste arriveer. Gebruik hom met elke spog geleentheid wat jy kry en vertel dan die storie van hierdie raakvatter vrou uit die Noord-Kaap.

Additional information

Weight 0,08 kg
Dimensions 20 × 16 × 1 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geblomde Teedoek”