Gehekelde Vatlappe

R80,00

Hierdie lappies is vir jou gehekel terwyl ma-en-dogter in die son sit en kuier het, op ‘n plaas in die Boesmanland.  Spesiaal net vir jou.  Die hart & hande agter hierdie mooie vatlappe is Nicola Lombaard, Yzervarkvlei.

In stock

Category: Tags: ,

Description

Hierdie lappies is vir jou gehekel terwyl ma-en-dogter in die son sit en kuier het, op ‘n plaas in die Boesmanland.  Spesiaal net vir jou.  Die hart & hande agter hierdie mooie vatlappe is Nicola Lombaard, Yzervarkvlei.

Additional information

Weight 0,075 kg
Dimensions 15 × 15 × 2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gehekelde Vatlappe”