Insteek Skaapvel pantoffels

R440,00R530,00

  • Regte skaapvel en skaapwol, geen sintetiese materiaal word gebruik nie
  • Beskikbaar in 3 verskillende kleure: Beige, bruin en grys
  • Wasbaar
  • Trots Suid-Afrikaanse produk

Die Maker:  Marietjie Miller.  (Hierdie pantoffels is oorspronklik deur Andre en Annamarie Nel gemaak en Marietjie werk steeds met die patrone soos deur haar ouers gebruik)

Description

  • Regte skaapvel en skaapwol, geen sintetiese materiaal word gebruik nie
  • Beskikbaar in 3 verskillende kleure: Beige, bruin en grys
  • Wasbaar
  • Trots Suid-Afrikaanse produk

Egte skaapvelpantoffels met die hand gemaak in die hartjie van die Boesmanland.  Die maker doen elke stap self – van die patroon se aftrek, pantoffels uitsny, elke gaatjie se druk, vaswerk met 100% katoen gare asook afronding en inspeksie.

Die Maker:  Marietjie Miller.  (Hierdie pantoffels is jare terug deur Andre en Annamarie Nel gemaak en Marietjie werk steeds met die patrone soos deur haar ouers gebruik)

Additional information

Weight N/A
Dimensions N/A
Grootte

5, 6, 7, 8, 9

Kleur

Bruin, Beige, Grys

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Insteek Skaapvel pantoffels”