Oestafel Bederfboks
R600,00
Desember is die tyd om tafel toe te bring dit waaraan jy al heel jaar swoeg en sweet.
En dit is presies ons gedagte met ons heel nuutste Boesmanland Bederfboks: Om die oorvloedige oes van 2022 uit ons plaaskombuise met julle te deel.
Ons bied vir jou bietjie van die Boesmanland Boervrou liefde sommer so in ‘n boks, uit ons kombuise, aan joune.
Hartlik. Gasvry. Opreg.
‘n Samestelling van ons gunsteling feestyd-bederwe als in een, die ideale geskenk vir jouself of ‘n hartsvriend/vriendin.
Out of stock
Description
Ons vier die aanbreek van die somersmaand rustyd met n splinternuwe Oestafel Bederfboks!
Wat is in die boks:
– Die Mas Pinot Noir Rose
– Ingelegde olywe met knoffel & roosmaryn
– Ingelegde groenvye
– Namaqua Olyfolie
– Boesmanland Biltong Dukkah
– Uie & whiskey Marmelade
– Langtafel snackbordjie/kapplankie
– Feestyd Vlegbrood premix
Beperkte hoeveelheid bokse beskikbaar. Alle bokse sal vanaf 13 Desember 2022 uitgestuur word.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.