Roosterkoek Pre-Mix

R50,00

‘n Roosterkoek krakerig gebraai met vars plaasbotter en vyekonfyt is die naaste wat jy aan die Boesmanland sal kom in die stad!  Voeg slegs louwarm water, louwarm melk en botter by jou pre-mix, knie, laat die deeg stadig op ‘n louwarm plek rys en braai dan terwyl jy tot laataand kuier onder die sterre.  Hierdie roosterkoeke sal jou tafelgenote laat terugverlang na hul grootwordjare in ‘n takskerm.

Pre-Mix is genoeg vir 12 roosterkoeke.

Description

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 24 × 16 × 5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Roosterkoek Pre-Mix”