Samesyn Herfsboks
R450,00
Herfs is die soetseisoen van die Noord-Kaap. Dit word gekenmerk aan heerlike koel aande ideaal vir vuur aansteek in die veld met Die Mas van Kakamas se Rooi Muskadel om die eerste tekens van winterskoue te verdryf. Lang familie kuiers terwyl die son oranje-rooi ondergaan en almal saam smul aan stokbrode wat drup van warm plaasbotter en vyekonfyt. Suikersoet medjool dadels gevul met bokmelkkaas, toegedraai in spek en gerooster tot goudbruin op gloeiende kole. En moenie die jammerlappie vergeet om die laaste taai van alle lekkertes af te vee nie!
Out of stock
Description
Wat is in die boks?
- Stokbrood Pre-Mix met twee stokke (En ‘n lekker tuisgemaakte botter resep!)
- Tannie Retha se Vyekonfyt
- Tuisgebakte speserykoekies
- 80g “Spicy” Almond Neute
- 300g Medjool Dadels
- Die Mas Rooi Muskadel
- Barrydale Handweavers Jammerlappie
Additional information
Weight | 3,4 kg |
---|---|
Dimensions | 35 × 25 × 12 cm |