Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek U voorskrifte geleer – Psalm 119:71 My pa is ‘n stoere Boesmanlandse boer. Die Boesmanland is al wat hy ken. ‘n Paar jaar terug beplan ek en my man ons eerste oorsese trippie, my pa het aandagtig sit en luister. Na afloop […]
Tag: biltong
Boesmanlandse Biltongsop
So paar weke terug het ek die voorreg gehad om vir die heel eerste keer saam met my skoonfamilie bees te slag. Beesslag op Makkiesplaas was altyd ‘n groot gebeurtenis. Ons gesin is in verskillende kommitees opgedeel en elkeen het sy taak met oorgawe gedoen. My ma moes my pa help biltonge sny, sy was […]