Tag: braai

Resepte, Rooivleis

Wintervakansies in die Boesmanland

Dis koud en nat en winderig in die Boesmanland gedurende wintermaande.  Die waterpype sit witgeryp in die oggend en die bakkies sukkel om te start.  Dis sprokiesmooi, maar onsmaaklik as jy jou loon buite moet verdien.  Ek besef om op die 1ste Oktober te blog oor wintervakansies is effe uit plek uit, maar vanoggend lê […]

Bykosse, Resepte

Pap se storie

Die storie van mieliepap het begin toe ons voorouers met Ossewaens oor die Drakensberge getrek het.  Mieliemeel is deur Portugese aangekoop en gebring na Afrika. Dit was stapelvoesel en is vandag nogsteeds in die meeste dele van Suidelike Afrika weens die rede dat dit goedkoop is, baie maklik gestoor kan word en vinnig is om […]

Ander, Resepte

Roosterkoek in ‘n takskerm

Van my beste grootword herinneringe is in ons takskerm op Makkiesplaas. My pa het vir ons ‘n skerm gebou met droeë asbosse en ‘n sementvloer met ‘n ronde braai in die middel van klip. Ons het elke Saterdagaand gaste oorgenooi en lang kuiers gekuier onder die Boesmanlandse sterrehemel om ‘n staanvuur. Dit was en is […]

Resepte, Rooivleis

Skilpadjies

Ons het ‘n ryk geskiedenis van afval en afvalligheidjies hier in ons wêreld.  Met bietjie navorsing het ek afgekom op ‘n skrywe van ‘n Vyftiende-eeuse Duitse resep vir Kalfslewer in netvet in Das Buoch von guoter Spise.  Die kalfslewer is fyngemaak, gemeng met spek, korente, eiers en beskuitkrummels en in netvet toegevou in die pan […]