Kersfees 2019 was vir ons familie een vir die boeke. Ons was vir die eerste keer sedert 2011 die hele familie bymekaar op Makkiesplaas (Dit sluit nou alle aangetroudes sowel as kleinkinders in) 6 Kinders, 5 Gardes en 6 kleinkinders. Oupa en ouma was in hulle noppies oor hierdie voorreg om so iets te kon […]