Tag: crunchies

Gebak, Resepte

Klapper en Hawermoutkoekies (Crunchies)

Met die geraas wat ons deesdae beleef tussen ‘n verskeidenheid van sosiale netwerke is dit so maklik om jouself te verloor. ‘n Vriendin laatweet vanoggend “Jong, my whatsapp was gisteraand gebreek. Facebook & Instagram ook!” Ons hele w√™reld het vir ‘n wyle tot stilstand gekom. En dit het my skoon hartseer laat voel. Ek is […]