Tag: feestelik

Ander, Resepte

Dis tyd vir feesvier

Vir die afgelope jaar was ek op ‘n ongelooflike Nostalgie reis na my grootwordplek, die Boesmanland. Ek het in my plaaskombuis die streekskos van ons wêreld leer kook en ken. Ons Nelle was nog altyd kosmense en toe trou ek ook in ‘n kos-familie in! Met elke geleentheid word die spyskaart sorgvuldig beplan en die […]

Gebak, Resepte

‘n Dag van feesvier

En hier slaan dag 7 van #salockdown my ‘n sitskoot. My gemoed is bitter, galbitter. Vandag is ‘n dag van feesvier in ons familie, en ek sit alleen by my huis. Ons vier vandag my Marietjie-sussie se geboorte dag, so ook kleine Amé se geboorte dag. Dit is my pa en Tannie Marinda se 9de […]