My pa is ‘n dogtertjie pa. Hy’s sag, maar tog ook een van die sterkste mense wat ek ken. Hy’s ‘n Boesmanlander in murg en been en ‘n absolute sout-van-die-aarde mens (Almal wat hom ken sal hiervan getuig!) Hy het ook ‘n gawe met woorde en kan iets baie mooi “raak” sê op sy eerlike […]
Tag: grootword
Vandag vier ek Ma
Dit is vandag die 12de een. 7 November 2008 voel skielik weer soos gister en realiteit kom kry lê-plek in my binneste. Maar vanoggend is my hart en gemoed sommer ook vol oor hierdie spesiale dag waarop ons my ma se menswees, haar hart, haar gasvryheid en elke stukkie mooi-onthou kan afstof en weer herleef. […]