Vandag se Nostalgie resep is bietjie anders en val dalk nou nie in almal se smaak nie. Maar as jy in onse wêreld grootgeraak het, het jy al van kleintyd af geleer “Ons gooi niks weg nie.” Selfs met slagdag in die Boesmanland word elke krieseltjie van die skaap bewerk. Ek ken van vaalafval en […]