Ek en my man het in 2015 die voorreg gehad om Thailand toe te gaan. My pa was baie op sy senuwees oor sy avontuurlustige jongste. “Marli-bok, pa was nog nie eers op Pella nie. Hoekom toer julle nie maar net in ons eie omgewing nie?” Ek het op die ou einde teen my pa […]