Vanoggend word ons wakker met sagte druppels wat op ons sinkdak val. Die grond ruik klam. God se genade is goed. Ons sien al vir die laaste week hierdie reënt nader kom op die weervoorspelling. Maar hulle ken nie die Boesmanland nie. Hulle gee ons gewoontlik hoop en dan kom daar niks daarvan. Die boere […]