Ek kan ‘n boek skryf oor die oumas in my lewe. Ouma Ans was ‘n stoere boervrou wat daagliks moes boerbrood bak in die buite oond om haar 6 kinders en man te voed. Ouma Anna was ‘n fyn vroutjie wat vir jare lank in Zimbabwe aangebly het nadat sy en oupa van die plaas […]