My oupa was ‘n boer. My pa boer steeds op ons familie plaas, Makkiesplaas, in die hartjie van die Boesmanland. My man boer ook, nes sy pa en oupa. En as daar een ding is wat hierdie manne in my lewe almal in gemeen het, is dit dat hulle regte boerekos kan waardeer. Erfeniskos. Kos […]