Hierdie week het ek met meer as een persoon die gesprek gehad oor “Wat as vandag jou laaste dag is?” ‘n Vraag wat al effens holrug gery is, maar wat my hierdie week anderster laat dink het. Die idee van “leef elke dag asof dit jou laaste is” is nogal vir my ‘n uitpuntende gedagte! […]