Tag: mamma

Stories

Die lewe is mooi

Ek stuur ‘n boodskap hierdie week vir ‘n vriendin met ‘n foto van ons klein babalyfie wat klou aan die koffietafel dat haar kneukels witsit, met ogies wat net-net uitsteek bo die tafel en ‘n televisiekamer besaai met speelgoed in die agtergrond.  “’n Opsomming van my lewe tans.  Hy’s op sy kop.  Onderstebo, deurmekaar, voller […]