Hierdie is ‘n ongelooflike moeilike blog om te skryf – om verskeie redes: 1. Ek het al voorheen geskryf oor die droogte en daar word elke week daaroor berig in die media. Die tema “Droogte” is eintlik al holrug gery. Dit is egter steeds die realiteit van baie boere in ons land (en ons distrik) […]