Kersfees is ‘n hoogtepunt op my jaarlikse kalender – nie oor Kersvader of geskenke nie (ons gee al die laaste paar jaar nie meer vir mekaar geskenke nie), maar oor die samesyn en die stilword. Die besef dat Sy enigste Seun aarde toe gestuur is om die pad vir ons te stap – die pad […]