Die storie van mieliepap het begin toe ons voorouers met Ossewaens oor die Drakensberge getrek het. Mieliemeel is deur Portugese aangekoop en gebring na Afrika. Dit was stapelvoesel en is vandag nogsteeds in die meeste dele van Suidelike Afrika weens die rede dat dit goedkoop is, baie maklik gestoor kan word en vinnig is om […]