My nooi is in ‘n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand…iemand in anys, daar’s ‘n vrou in elke geur. – Sproeireën, DJ Opperman Melktert is trooskos. Dit was ‘n Vrydagmiddag bederf wanneer ons koshuiskinders op die plaas arriveer het na ‘n lang en honger week in die dorp. Melktert en moerkoffie. My ma het […]