Tag: plaaskos

Stories

Hemelkos

My pa is ‘n dogtertjie pa.  Hy’s sag, maar tog ook een van die sterkste mense wat ek ken.  Hy’s ‘n Boesmanlander in murg en been en ‘n absolute sout-van-die-aarde mens (Almal wat hom ken sal hiervan getuig!)  Hy het ook ‘n gawe met woorde en kan iets baie mooi “raak” sê op sy eerlike […]

Gebak, Resepte

Gee ons vandag ons daagse brood

Daar is niks so nostalgies soos ‘n sny vars gebakte brood nie! Ek onthou winter maande voor ons ou Aga stoof in die plaaskombuis. Die reuk van gebakte brood wanneer ons koshuiskinders op ‘n Vrydagaand by die huis kom. Hierdie brood word nog op die ou manier gedoen met volgraan meel en sonder enige fieterjasies. […]