Ek was vir 15 jaar van my lewe in die koshuis. Ek het as graad 1’tjie, haasbek en met knop knieë, by Huis Unitas ingestap in 2001. Ek onthou hoe my ma op Maandae altyd my sakke vir my gaan uitpak het en ‘n bederf onder my kussing gebêre het om die hartseer van agterbly […]