Tag: skilpadjies

Resepte, Rooivleis

Skilpadjies

Ons het ‘n ryk geskiedenis van afval en afvalligheidjies hier in ons wêreld.  Met bietjie navorsing het ek afgekom op ‘n skrywe van ‘n Vyftiende-eeuse Duitse resep vir Kalfslewer in netvet in Das Buoch von guoter Spise.  Die kalfslewer is fyngemaak, gemeng met spek, korente, eiers en beskuitkrummels en in netvet toegevou in die pan […]