So paar weke terug het ek die voorreg gehad om vir die heel eerste keer saam met my skoonfamilie bees te slag. Beesslag op Makkiesplaas was altyd ‘n groot gebeurtenis. Ons gesin is in verskillende kommitees opgedeel en elkeen het sy taak met oorgawe gedoen. My ma moes my pa help biltonge sny, sy was […]