Tag: tuisgebak

Gebak, Resepte

Klapper en Hawermoutkoekies (Crunchies)

Met die geraas wat ons deesdae beleef tussen ‘n verskeidenheid van sosiale netwerke is dit so maklik om jouself te verloor. ‘n Vriendin laatweet vanoggend “Jong, my whatsapp was gisteraand gebreek. Facebook & Instagram ook!” Ons hele w√™reld het vir ‘n wyle tot stilstand gekom. En dit het my skoon hartseer laat voel. Ek is […]

Gebak, Resepte

Bederf die bure

Ek was in my element toe ons inperktyd die eerste keer aangekondig word. Ek het onmiddelik my ma se resepteboeke uitgepak en entoesiasties begin kook en bak. My man was natuurlik ook in die 7de hemel aangesien hy slegs kookkos gewoond is op Sondae! Na my eerste week en ‘n half van ingeperk wees benader […]