En hier slaan dag 7 van #salockdown my ‘n sitskoot. My gemoed is bitter, galbitter. Vandag is ‘n dag van feesvier in ons familie, en ek sit alleen by my huis. Ons vier vandag my Marietjie-sussie se geboorte dag, so ook kleine Amé se geboorte dag. Dit is my pa en Tannie Marinda se 9de […]